Welkom by ons webtuiste Autumn Leaves, waar ons die volgende glo en verkondig:

  • Dat God die Hemele en die Aarde en alles daarop geskape het
  • Dat Jesus as Verlosser na die Aarde gekom het sodat ons kan lewe
  • Dat Jesus ons sonde sal vergewe indien ons dit bely en laat staan
  • Dat ons Jesus se kinders word indien ons gehoorsaam is aan Sy gebooie
  • Dat Jesus binnekort gaan terug kom om Sy kinders te kom haal
  • Dat sonde nooit weer sal bestaan op die nuwe aarde nie
  • Dat daar baie mense is wat nog nie ‘n volle oorgawe gemaak het nie en dus nog nie gereed is vir die wederkoms van Jesus nie
    Ons glo in die Bybel en die Bybel alleen.

https://youtu.be/Ina1eJHQ_bAhttps://youtu.be/eZOUFtuiDRUhttps://youtu.be/-kG7sFvwwbE

Visie

 

  • Om die Evangelie van Jesus soos vervat in die Bybel aan alle mense te bring.
  • Om mense te lei en aan te moedig tot ‘n dieper verhouding met God
  • Om mense bewus te maak van die wederkoms van Jesus

 
 

Missie

 

  • Om geleentheid daar te stel vir Bybelstudie op verskeie platvorms
  • Om die goeie nuus van die verlossings plan met almal te deel
  • Om tradisie wat nie deur die Bybel ondersteun word nie, uit te wis
  • Om geestlike leesstof te versprei aan almal wat dit sal ontvang

 
 

Gesels met ons…

Gerhard Klopper

Lee Anne Klopper


Colleen Fourie

Theo Fourie

Paul van Rensburg

Enige vrae?

Ontvang Bybel gebaseerde antwoorde…

Stuur u vrae vir ons